Arthur Franz

Arthur Franz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1920-02-29)29 Februarie 1920
Sterfte 17 Junie 2006 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Arthur Franz (29 Februarie 1920 – 17 Junie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bud Abbott and Lou Costello Meet the Invisible Man (1951), The Member of the Wedding (1952), The Caine Mutiny (1954), en Monster on the Campus (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy